Sosiale Media vs.Koerante Die Internet het ‘n noodsaaklike deel van ons daaglikse lewens geword.Volgens Nuus24het Suid Africa vinnige veranderinge ondervind sover die manier waarop menseverbruikers informasie absorbeer.Die rol van die verspreidingvan traditionele informasie het aansienlik verander.
Ons lewe in ‘nnuwe era war die druk materiaal omskep is in die digitale era en voorentoe.Volgens die ‘onsis sosiale digital’ die gemiddelde Suid Afrikaner spandeer lang gedeeltes vanhulle dag op een of ander eletroniese media.Die dae van massagedrukte media is aan die afname. Die rol van dieverspreiding van traditionele media het op ‘n beduidende wyse verander.Koerante wasgedruk vir ouer sowel as jou meet volwasse gehoor.Die ouergenerasie is meer genyg on nog koerante te lees ondat dit is waarmee hullegemaklik is. Meer so war die ouer generasie nie vertroud is met dueelektroniese media.
My persoonlikemening is dus dat die elektroniese teknologie gaan oorneem, wat aalreedsgrootliks besig is om te gebeur. My redes hiervoor is: Koerante hetongerieflik en onprakties geword.Huidiglik iselektroniese media gratis en vrylik beskisbaar. Daarom is die neigiing dat diepubliek nie meer veel belangstel om koerante te koop nie.
Elektroniesemedia is ‘soos dit gebeur’ nuus en gebeure. Dit is ‘n verdere rede hoekom koerante nie meerso prakties of populêr is nie.sosiale media is ook eko-vriendelik en hoef nie nuwe prente te druk nie, sal soveel geld en bome red Mense verkies aanlynnuus wat onderwerpe in meer detail bespreek, wat koerante nie does dit net nie.Die regering maak verkieslik gebruik koerante en gedrukte media om sodoende hul tykenmark te very. Die meerderheid van die publiek is vanmening dat demokratiese regerings ‘n rol speel en ‘n uitspraak in die mediavoer, wat wel waar is, hoewel sommige nuusbedrywighede glad nie deur dieregering beïnvloed word nie. SABC-nuus word beïnvloed deur die regering waarnuus 24 is nie. In ‘nopname wat Debate.
org gemaak het, was dit bevind dat 18%van die mense glo die nuus en 82% glo nie die nuus nie.Ek glo dat nuusvertrou kan word tot ‘n seker mate, alhoewel dit nie as 100% op staat gemaakkan word nie omrede ‘fake news’ ook ‘n rol speel. In aflsuiting wilek net sê dat ek die elektroniese media ondersteun want dit is die padvoorentoe in die toekoms.